
Marilize du Toit
Goeiedag Carrie!! Baie dankie vir die pragtige poxy sleutelhouers. 🤗🌺 Dit was baie oulike geskenkie vir die gaste by die kombuistee en almal was mal daaroor. 😁👏 Jou werk is soos altyd TOP GEHALTE!! ❤
Carries Collection - Wedding Boutique & Accessories