
Tania Thembeka
Fantasties!! Baie,baie dankie Carline vir die wonderlike bathball. ek was heeltemal ontspan nadat ek in dit gebad het. My vel was sag, ek sal dit beslis weer gebruik Den die reuk is so fantasties.. love dit
Carries Collection - Wedding Boutique & Accessories